Yonder – Centre for Adults with an Intellectual Disability
Yonder was established during 1966 through the efforts of the Northern Cape Mental Health Society. This was true pioneering work, as even the Government had no policy in respect of the care of persons with an intellectual disability. Our early history reflects constant deliberations with Government regarding policy, subsidisation, etc. From humble beginnings, Yonder has become a haven for persons with an intellectual disability where the workers have a life worth living.
Mission
Our overall goal is:
To provide mentally handicapped adults with a secure and constructive environment where he/ she is provided care, creative and rewarding work; and
To attend to all his/her needs (spiritual, social, etc).
Ek en ons familie wil graag vir Yonder baie bedank vir die versorging van Ansie Botha na haar val waar haar knie ernstig beseer is. Ons waardeer dit baie. Die besoeke van tannie Rentia om Ansie op te beur word ook baie waardeer.
Die getroue versorging van Ansie oor baie jare word baie waardeer. Sy is baie trots op haar werk en geniet dit baie. Hoop haar knie sal sodanig herstel dat sy haar werk kan hervat.
Groot waardering en dankbaarheid teenoor Yonder en hul koshuismoeders en professionele personeel.

Individually rated for:
Die Hoof van Yonder

Groete
Tommy Botha (Broer)