Kimberley 2018: Hierd Read more [...]
Profile
-
Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.
Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.VIEWS IN THE LAST 30 DAYS: 722Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=23516
-
Alt Phone 1: +27 53 83250147Fax: +27 53 8325015Admin Mail: info@gariepkunstefees.co.za100% Local: -Premium Company: -Service Excellence Promise: -Local Grading: -
-
Leaflet | Map data © OpenStreetMap contributors
No Records Found
Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.
Google Map Not Loaded
Sorry, unable to load Google Maps API.
-