Profile
Profile
More Info
Photos
Map
Reviews
  • Datum: Saterdag, 6 Julie 2024
    Tyd: 10:00
    Plek: Joshua Generation Church, 9 Ruth Street, Hadison Park
     
    Maak lekker spanne en kom neem deel vir ñ paar CRAZY pryse 🤯 en obviously BAIE FUN
     
    Geen kar is benodig nie. Roete is uitgewerk sodat hulle kan stap in die buurt (Hadison Park + Hillcrest). Daar is leiers by verskeie punte vir gemoedrus. 😄
     
    Daar is geen inskrywingsfooi nie.
    Hulle moet net in ń groep van 4/5 of wees, gebruik die Google link om die span in te skryf. ✍🏼
     
    Hulle kan ‘n hoed en water bring. 🍶🧢
    Hulle kan as ‘n span ‘n tema kies, maar ons voorsien span kleure die dag van die amazing race. 🙌🏼
     
    Sien julle die 6de Julie 2024 vir ñ jol🥳✨🙌🏼
     
    Volg die link om die span in te skryf!!!
    https://forms.gle/2Gg4jq1uNWtf3mjU8
    Inskrywings sluit 4 Julie 2024
     

  • Credit Cards Accepted: -
    Smoking: -
  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.

  • Leave a Review

    Your email address will not be published. Required fields are marked *

    Rate this Event (overall):

    Drop files to upload


    Please drag & drop the images to rearrange the order