Datum: Saterdag, 4 Me Read more [...]
-
- MISSIE
Die doel van N J Heynsskool, wil ons graag soos volg stel:
Ons trag om die leerders aan ons toegewys deur middel van spesiale onderwys op te voed in sy totaliteit, vir die toekoms, die praktyk en die lewe van volwassenheid en verantwoordelikheid tot eer van God.
2. KORT GESKIEDKUNDIGE OORSIG VAN ONS SKOOL
Gedurende die vyftiger jare is daar in Kaapstad begin met die oprigtingvan Spesiale Skole en so is die vyfde Spesiale Skool in Januarie 1957 hier te Kimberley begin as die destydse Monument Skool. Die eerste hoof was mnr D Blignault. Op 26 November 1973 is die nuwe skool- en koshuisgeboue geopen deur dr N J Heyns, destyds hoof van Skoolsielkundige Dienste van die Onderwysdepartement.
Nuwe uitbreidings aan ons skool is in 1983 voltooi en tans bied die skool akkomodasie aan meer as 500 leerders (waarvan 130 in koshuise op die terrein gehuisves kan word.)
N J Heynsskool is die enigste skool van sy soort in die Noord-Kaap Provinsie
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=6883
-
-
1 Review on “NJ Heyns Spesiale School”
Leave a Review
-
View all events in "NJ Heyns Spesiale School"
-
-
Bra Dash – Fun Run/Walk
Date: Monday, 29 Octo Read more [...]
-
NJ Heyns Kermis
Datum: Vrydag, Read more [...]
-
Valentines Dinner @ NJ Heyns
NJ Heyns bied Read more [...]
-
-
Individually rated for:
Mr visser was my skoolhoof
Smook het ons gatte gemoer . En ons het wonderlike tye gehad
1984-1986
Ek was in 1980 tot 1983 in NJ heyns. Was my beste jare daar. Mnr Smook Mnr Patet was ons rugby afrigter. Ek het ver 3 jaar geboks was op toernooie. My beste jare.