-
Datum: 24-28 Junie 2024
Plek: Kerk van die Nasarener
Kostes: R100pp vir die week, betaalbaar op 24 Junie.
Vir wie: 4 tot 13 jariges
Ons gaan:
Speletjies speel
Lekker lag en sing
Poppespel kyk
Luister na Bybelverhale en ware stories
Heerlike kos eet
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=40853
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-