-
Kimberley 2018: Hierdie keer is dit nie tot weersiens nie, maar koebaai.
Die direksie van die Gariep Kunstefees het die moeilike besluit geneem om nie voort te gaan met dié jaarlikse skouspel van die kunste in Kimberley nie. Na agtien jaar se feeste kondig hulle die einde aan.
Volgens die Uitvoerende Bestuurder van die Gariep Kunstefees, Bernice Versluis, was dit ‘n moeilike, maar nodige besluit. Met die huidige onsekerheid oor befondsing en die ongunstige omgewing is besluit om eerder nie voort te fees nie.Local Rock Band GAGE are performing Live at the Gariepfees, Pronkplek Stage @ 16h00
At 22:00 tonight the Gage will continue the party at the Locomotive Bar, Hoffe Park
Shortlink for this post: https://www.kimberley.co.za/?p=17508
-
Credit Cards Accepted: -Smoking: -
-
-